top of page

VIDEO'S

Teken in op Hilandi se YouTube-kanaal

 Fonteintjies  

 Fonteintjies is die plaas waar my pa groot geword het. 12 Kinders het ouma en oupa groot gemaak.

Hulle (broers en susters) leef nog almal vandag en hierdie lied het ek geskryf vir ons familie saamtrek  

wat einde Februarie die jaar in hul tuisdorp, Laingsburg gehou is.

Luister saam na liedjies vanaf haar album, Die somer het ‘n geel rok aan: