Tafeldoekke

SKU: 366615376134444
R450.00Price
  • Kikker jou etenstafel op met ‘n tafeldoek vol lirieke vanuit Hilandi se liedjies.

     

    Grootte: 1,85m x 1,50m (6 mense)

     

    Te klein vir jou tafel? Geen probleem. E-pos jou mates na info@hilandi.com en ons stuur vir jou ‘n kwotasie vir een wat jou tafel sal pas.

Foto's: Carel Stander | Kopiereg: Hilandi 2018 | info@hilandi.com | Webwerf deur www.pronk.capetown