
GESNAARDE GEDIGTE
![]() | ![]() | ![]() | ![]() |
---|---|---|---|
![]() | ![]() |
June Van Merch,
met haar ysterstem, vertolk van die oudste en mees geliefde Afrikaanse poësie.
Hilandi
vul die woordkuns met gevoelvolle kitaarspel aan en sing ook van haar oorspronklike liedjies. Sy tokkel akoestiese staalsnare, gaan maak ‘n draai by die Spaanse flamenco en verruil haar skootkitaar vir ‘n sessnaarbanjo. “Ek soek elke klank spesifiek uit om by sekere gedigte wat June voorlees te pas. Die Banjo se klank is uniek en gaan perfek pas by dele van die produksie.”


Hilandi en June is soos sout en peper, hulle maak die moeilik-slukbare kwessies wat in Suid-Afrikaanse huishoudings en gemeenskappe opgedis word, makliker om in te neem.
Inteendeel, dié twee vra dat jy eers klein en willekeurige happies vat, in plaas daarvan dat jy, sonder om te dink, alles eenslags afsluk.
Hilandi en aktrise June van Merch is soos sout en peper, hulle maak die moeilik-slukbare kwessies wat in Suid-Afrikaanse huishoudings en gemeenskappe opgedis word, makliker om in te neem. Inteendeel, dié twee vra dat gehoorlede eers klein en willekeurige happies vat, in plaas daarvan dat hul, sonder om te dink, alles eenslags afsluk.
Gesnaarde Gedigte is blah bla blah blablah blablah blablah blablah blablah blablah blablah blablah blablah blablah blablah blablah blablah blablah blablah blablah blablah blablah blablah blablah blablah blablah blablah bla